Raak deel van die Samespraakgemeenskap Indien jy belangstel om deel te word van die Samespraakgemeenskap, voltooi asseblief die onderstaande vorm en stuur dit voor of op Maandag 16 November 2021 aan die Samespraakbestuur. Voornemende lede moet vir ‘n MA of PhD in Afrikaans en/of Nederlands by ’n universiteit geregistreer wees om oorweeg te word. Postdoktorale ondersoekers en akademici wat belangstel in die vergelyking van Afrikaanse en Nederlandse letterkunde word ook uitgenoooi om deel te neem. Die vereiste is dat kandidate ‘n vergelykende studie in Afrikaanse en Nederlandse prosa of poësie onderneem. Toelating tot die program is onderhewig aan keuring deur die Samespraakbestuur. First Name Last Name Email Address Registreer Baie dankie!